Departmentele Filosofie:
- Professionele en persoonlike ontwikkeling van
opvoeders.
- Ondersteuningsinisiatiewe vir leerders.
- Handhawing en hantering van Afrikaans binne n
multi-kulturele en veeltalige opset.
- Versekering van gehalte-onderwys.
- Vernuwing in die beeld van Afrikaans.
|